KENNISGEWING VAN KURATOR
(Ingevolge Artikel 75 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, soos gewysig, gelees met Artikel 85 van genoemde Wet)
NOMMER VAN SAAK: CR153/2023
PERSOON ONDER KURATELE:
CLIVE ARTHUR ERNEST RABE
ADRES: The Somerset Care Centre, The Somerset L & R Village, Somerset West, 7130
Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van die ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, op 13 Maart 2024.
KURATOR BONIS:
Schalk Willem de Wet
12 San Domenico
10 Kerkstraat
Durbanville
Wes-Kaap
Adverteerder:
Basson Blackburn Inc
Adres: Posbus 2960
Durbanville
7551
Telefoon: 087 808 2825
Datum van publikasie: 3 Oktober, 2025











