Verdagtes tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir moord op sakeman

Lees ook :

Verdagtes tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir moord op sakeman fotokrediet: X

MOGWASE. – Die verdagtes Sibongiseni Ngubane (33) en Thabani Gwala (30) wat die sakeman Ben Gumbi op 23 Augustus 2023 buite ‘n koffiewinkel doodgeskiet het, is deur die Mogwase-hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Lees ook: Moordverdagte in Ben Gumbi-saak borg geweier

Ben Gumbi was op 23 November 2023 buite ‘n koffiewinkel om ‘n oproep te antwoord toe gewapende mans uit ‘n voertuig geklim het en op hom geskiet het.

NVG-woordvoerder SIvenathi Gunya het gesê hulle is aan moord en onwettige besit van ‘n vuurwapen skuldig bevind.

Bronne: NVG

Lees ook: Moordverdagte in Ben Gumbi-saak borg geweier

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief