Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Wes-Kaap en Noord-Kaap voorspel.
Lees ook: Nuwe roete oorweeg vir Kaapstad se Tweede Nuwejaar-optog
Die weerdiens het gewaarsku die warm en ongemaklike weer word vir die Namakwa distrik, Sentraal-Karoo, Kaapse Wynlande, die Tuinroete en Overberg en die Wes-Kus voorspel.
Temperature kan die hoë 30’s deur die dag bereik. Mense word gewaarsku om versigtig te wees vir sonsteek en hipertermie.
Bron: SAWD
Lees ook: Nuwe roete oorweeg vir Kaapstad se Tweede Nuwejaar-optog





