Verskeie mense dood en 98 in Mexico-treinongeluk beseer

Lees ook :

Verskeie mense dood en 98 beseer in Mexico-treinongeluk fotokrediet: Canva

MEXICO. – 13 mense is gister oorlede en 98 is beseer nadat ‘n trein in die Oaxaca-distrik, Mexico, ontspoor het. Die trein was tussen die Golf van Mexico en die Stille Oseaan op pad met 241 passasiers en nege bemanningslede.

Lees ook: Stad Kaapstad dienste gereed vir langnaweek

Die trein het naby Nizanda ontspoor toe dit om ‘n draai gegaan het. Mexico se prokureur-generaal het bevestig die ongeluk word ondersoek.

Claudia Sheinbaum, presisent van Mexico, het gesê vyf van die mense wat beseer is, is in ‘n ernstige toestand. 36 van die 98 beseerdes moes hospitaalbehandeling ontvang.

Bronne: BBC, PEOPLE, NewsBytes

Lees ook: Stad Kaapstad dienste gereed vir langnaweek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief