Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik.

Lees ook: Verdagte se vuurwapen verbind aan massaskietery in Atteridgeville

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat, Gauteng en KwaZulu-Natal uitgereik.

Die weerdiesn het gewaarsku oor ‘n moontlikheid van hael, skade aan infrastruktuur, verlies van landbouprodukte en onderbreking van noodsaaklike dienste  Die weerdiens het ook gewaarsku oor swak sigbaarheid en ‘n moontlikheid van motorongelukke weens die weer in KwaZulu-Natal.

Mense word herinner om met hulle ligte aan te ry en om lopende water te vermy.

Die weerdiens herinner die publiek om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Verdagte se vuurwapen verbind aan massaskietery in Atteridgeville

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief