SUID-AFRIKA. – ’n Gelukkige speler het die PowerBall-boerpot van 20 Januarie 2026 gewen en meer as R178 miljoen ingepalm, sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery in ’n verklaring.
Die wenner se identiteit word nie bekend gemaak nie, maar het die FNB bank-toep gebruik om PowerBall te speel.
Bronne: Twitter – SA Lottery #PhandaPushaPlay, National Lottery South Africa, Ithuba – Official Operator





