Brekende Nuus
Afrikaans

Israel dood Hezbollah-leier in Beiroet

Israel dood Hezbollah-leier in Beiroet

fotokrediet: X
Israel dood Hezbollah-leier in Beiroet fotokrediet: X

BEIROET, LIBANON. – Israel se weermag het gesê dit het ‘n senior leier van die Hezbollah-groep in ‘n lugaanval op Beiroet doodgemaak.

Lees ook: 13 mense dood in Israeliese aanval in Libanon

Volgens die Israeliese weermag het dit Haitham Ali al-Tabtabai, Hezbollah se personeelhoof, in die aanval gedood.

Volgens Libanon se gesondheidsministerie is vyf mense dood en 28 is beseer in ‘n Israeliese aanval op ‘n woonstelgebou in Beiroet.

Hezbollah het Tabtabai se dood bevestig en gesê Israel het ‘n “rooi lyn” met die aanval oorgesteek.

Bronne: BBC, NPR, PBS

Lees ook: 13 mense dood in Israeliese aanval in Libanon