Brekende Nuus
Afrikaans

Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys

Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys

fotokrediet: Wikipedia
Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie

Springbok-kaptein Siya Kolisi is op Time Magazine se lys van top 100 invloedrykste mense van 2024.

Hy is die tweede kaptein in die geskiedenis van Wêreldbekerrugby wat twee keer die Webb Ellis-trofee saam met sy span gewen het.

Kolisi het op Instagram gesê dit is ‘n eer om op die lys te wees, dit laat hom nederig voel.

Hy is tans beseer en daar is ‘n moontlikheid dat hy nie meer vir die die Springbokke sal speel of hulle sal lei nie, aangesien hy nou by ‘n Franse rugbyklub gekontrakteer is.

Bronne: Daily Voice, IOL, Instagram

Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie