Hier is die Springbokke, oftewel Wêreldrugbykampioene, se Trofee-toerroete wat Donderdag in Pretoria afskop en hulle deur Suid-Afrika gaan neem.
Indien jy in Pretoria, Johannesburg, Soweto, Kaapstad, Durban en Oos-Londen is en jy wil weet waar om hierdie rugy-ikone te sien, kyk op die dokument hier bo en vind plekke, tye en roete op die kaart.
Die dokument is deur Louise Otter & Phil Prinsloo saamgestel.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: