Binnelandse Sake waarsku oor verkeerde inligting van Scalabrini-uitspraak
Die departement van binnelandse sake waarsku teen wat hy beskryf as ’n grootskaalse disinformasieveldtog oor die Konstitusionele Hof se uitspraak in die Scalabrini Centre…
Die departement van binnelandse sake waarsku teen wat hy beskryf as ’n grootskaalse disinformasieveldtog oor die Konstitusionele Hof se uitspraak in die Scalabrini Centre…
GAUTENG. – ’n Vier maande oue baba se liggaam is Woensdag in ’n vlak graf naby die Hennopsrivier gevind, nadat die baba se 43-jarige…
WES-KAAP. – ’n Klein katjie wat ná ‘n sewe ure lange redding uit ‘n dreinpyp in Epping gehaal is, het later as gevolg van…
OOS-KAAP. – Vier mans is dood nadat ’n vermeende plan vir ‘n roof Dinsdagaand in Kwadwesi ontwrig is en ’n skietery tussen die polisie…
GAUTENG. – Vyf Suid-Afrikaanse burgers is in hegtenis geneem nadat die polisie ’n multimiljoenrand-dwelmvervaardigingslaboratorium op ’n plaas in Krugersdorp ontdek het. Hoeveel dwelms in…
NOORD-WES. – Hannetjie van Zyl (55) se vermeende moordenaars, 32 en 33 jaar oud, is in hegtenis geneem. Van Zyl is Maandagaand op Doornpan-plaas…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van gesondheid erken dat daar tans voorsieningsprobleme is wat die beskikbaarheid van sekere medisyne by openbare gesondheidsfasiliteite in die…
Santaco has not yet made a decision on possible taxi fare increases and will hold further consultations and meetings before the organisation reaches a…
GAUTENG. – Santaco (South African national taxi council) het nog geen besluit oor moontlike taxi-tariefverhogings geneem nie en verdere konsultasies en vergaderings sal eers…
Three City of Cape Town officials have been recognised for their exceptional courage during separate incidents where they went above and beyond their duty…