Brekende Nuus

Bederf jou ma met ‘n lekker Moedersdagete by die Horseshoe Motel

Bederf jou ma met ‘n lekker Moedersdagete by die Horseshoe Motel Kimberley op 11 Mei 2025 vir slegs R250 per volwassene. Besprekings moet gemaak word voor 8 Mei 2025. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kies die Horseshoe Motel vir jou sakekonferensie