Boedelkennisgewing: Geldenhuys & van Zyl Prokureurs

Kennisgewing aan skuldeisers in oorlede boedels
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle Pieter Willem Koegelenberg en Katrien Koegelenberg
Identiteitsnommers: 630117 5069 083 en 650630 0043 080
Laaste bekende adres: 1 Colignystraat, Malmesbury, 7300
Datum van afsterwe: 19 Februarie 2024
Boedelnommer: 8215/2024

Kennis word hiermee gegee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, asook by die Landdroskantoor, Malmesbury, vir ’n tydperk van 21 dae, gereken vanaf 23 Mei 2025.

Alle persone met ’n belang in die boedel word hiermee uitgenooi om gedurende genoemde tydperk die rekening in te sien en, indien nodig, beswaar daarteen aan te teken.

Datum van publikasie: 23 Mei, 2025

Agent vir die eksekuteur:
Geldenhuys & Van Zyl Prokureurs
Reservoirstraat 2A, Malmesbury, 7300
E-pos: [email protected]
Telefoonnommer: 066 247 6210

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.