Brandstof in SA kan tot by R40/liter styg

Lees ook :

Dis geen geheim dat die oorlog tussen Rusland en Oekraïne ‘n groot impak op die wêreld se ekonomieë het nie. Die stygende prys van goed soos brandstof het ‘n groot invloed op Suid-Afrikaners en kenners meen dié is slegs die begin van die impak.

André Thomashausen, emeritusprofessor van Internasionale Wet aan UNISA, het aan IOL gesê:

“In die ergste moontlike scenario, kan Suid-Afrika verwag dat petrolpryse tot om en by R40 per liter kan styg.”

Hy sê elektrisiteitskostes kan ook met ongeveer 40% styg, omdat Eskom se energieproduksie afhang van ingevoerde diesel.

“Dit kan ‘n verwoestende effek hê op alle parameters van die huidiglike begroting en Suid-Afrika se hoop op ‘n ekonomie ná Covid, sink.” – IOL, My Broadband, ECR

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Mense bespreek bed-en-ontbytplekke Oekraïne om land finansieel te ondersteun

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief