Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die brandstofprys in Desember.
Lees ook: Kaapstad se swembaddens word heropen
Die prys van 93-oktaan petrol en 95-oktaan petrol kan dalk met 30 sent per liter styg.
Die prys van 0.05%-diesel kan met 70 sent per liter styg en die prys van 0/005%-diesel kan met 85 sent per liter toeneem.
Dit is nog nie die finale pryse, dit kan nog verander voor die amptelik aanpassing. Die brandstofprys word aangepas op die eerste Woensdag van die nuwe maand.
Bronne: Show Me, IOL, BusinessTech
Lees ook: Petrolprys styg moontlik in Desember





