Lees ook: Tatjana Smith kondig aan sy tree af
PARYS, FRANKRYK. – Chad le Clos het nie gekwalifiseer vir die halfeindrondte vir die 100 m-vlinderslag by die Olimpiese Spele nie.
Le Clos, wat ‘n besering aan sy arm gehad het, het 24ste klaargemaak in vanoggend se kompetisie.
Matthew Sater was 35ste klaargemaak in dieselfde uitdun.
Bronne: OFM, BBC, GQ South Africa
Lees ook: Tatjana Smith kondig aan sy tree af