Brekende Nuus

Dames! Die Yonder Hartsfees bied dié jaar ‘n damesoggend aan

Dames! Die Yonder Hartsfees bied dié jaar 'n damesoggend aan
Dames! Die Yonder Hartsfees bied dié jaar 'n damesoggend aan

Dames! Geniet ‘n vrolike, vroulike en vol inspirasie damesoggend met klaviersensasie Rocco de Villiers en plaaslike Mev. Heelal semifinalis 2024, Charné Cronje. Kaartjies sluit in heerlike verversings, kwaliteit vermaak, ‘n “cocktail” demonstrasie en toegang tot die feesgronde. Om jou kaartjie te bespreek, skakel Carzé by 076 703 7222 of Charné by 081 504 2391.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Raak opgewonde Kimberliete, dit is byna tyd vir die Yonder Hartsfees!