De Ruyter verduidelik berig oor ‘fase 15-beurtkrag’

Lees ook :

De Ruyter verduidelik berig oor 'fase 15-beurtkrag'
De Ruyter verduidelik berig oor 'fase 15-beurtkrag' verduidelik fase 15-beurtkrag verslag fotokrediet: Pietermaritzburg Tourism

André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het in ‘n onderhoud lig gewerp oor die berig oor die moontlikheid van “fase 15-beurtkrag”.

Dit is Donderdag berig dat De Ruyter gewaarsku het oor moontlike fase 15-beurtkrag.

De Ruyter het in ‘n onderhoud gesê sy woorde is aspris uit konteks geneem is deur ‘n joernalis wat “clicks” (sg. clickbait) wou hê. “Wat ek gesê het, was dat as ons gedwing word om die minimum emissiestandaarde te implementeer wat van ons sou vereis om 16 gigawatt se opwekkingskapasiteit af te sluit, dit ons in Fase 15-beurtkrag sou plaas,” het hy gesê.

Bronne: Pietermaritzburg Tourism, Cape Talk, EWN

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Fase 15-beurtkrag ‘n moontlikheid, waarsku André de Ruyter

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief