Lees ook: Israel en Hamas stem in tot skietstilstand
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir vandag uitgereik. Die waarskuwing geld vir Delmas, Lephalale, Modimolle, Pretoria, Witbank, Johannesburg, Kempton Park, Secunda en Heidelberg.
Daar sal moontlik oorstromings wees, dus word mense gewaarsku om lopende water te vermy.
Mense word herinner om die weer in hulle omgewing dop te hou.
Bronne: Saws




