Verkeersbeampte vier jaar tronk toe gestuur

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

MPUMALANGA. – Christian Zanele Vilakazi (38) is Dinsdag deur die Middelburg- kommersiële misdaadhof direk tot vier jaar tronkstraf vir korrupsie gevonnis.

AO Thandi Tshabalala, woordvoerder vir die Valke, sê ‘n operasie is tussen 2018 en 2019 uitgevoer met die hooffokus op wetstoepassers van Steve Tshwete- plaaslike munisipaliteit wat glo omkoopgeld van motoriste ontvang het.

Vilakazi is in Junie 2019 gearresteer, op 17 Julie 2024 skuldig bevind en 14 Januarie vanjaar gevonnis.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief