Brekende Nuus
Tuis

Eskom beplan fase 2 beurtkrag

e51b561b-e8d5-4040-8a4d-14673a724f56

KIMBERLEY – Beurtkrag doen nog steeds die rondte. Vandag word beurtkrag vanaf 09:00 tot en met 06:00 Maandagoggend geïmplementeer.

“Ons vra die Suid-Afrikaners om verskoning vir die negatiewe impak wat beurtkrag mag hê.”

Volgens Eskom gaan die naweek gebruik word om damvlakke en diesel aan te vul.

Hieronder volg die skedule: