KIMBERLEY. – Daar was ‘n ongeluk op die N12 in die rigting van Hopetown. ‘n Bakkie en ‘n bussie is in die botsing betrokke.
Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.
Volg Nuusflits hier vir die nuutste nuus.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: