Brekende Nuus
Tuis

#Nuusflitsverkeer: Ongeluk in Kirstenhof

Green St & Findlayson Rd KirstenhofKimberley, 8301
Argief. Google.

KIMBERLEY – ’n Motorongeluk het by die vierrigtingstop by Green- en Findlaystraat in Kirstenhof Kimberley, plaasgevind.

Na bewering was ’n verkeersbeampte en ’n ander motoris in die ongeluk betrokke.

Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry.