Vandag is dit Wêreld Psigiese Gesondheidsdag, deur die Wêreldgesondheidsorganisasie ingestel. Die tema vanjaar is: Ervarings van mense met geestesgesondheidstoestande word gehoor: werklike stemme, werklike verandering.
Die veldtog beklemtoon dat mense wat self geestesgesondheidsprobleme ervaar het, nie net aangehoor moet word nie. Hulle moet ook help om beleide, gesondheidsdienste en besluite wat hul lewens raak, te vorm.
Bron: WGO-webblad
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: