Ons span van #BeefmasterGroep en #MaluPork is hard aan die werk om NET die beste vir alle #LoversOfFineFood te bied. Daar gaan hierdie jaar meer as dubbeld soveel spesiaal uitgesoekte uitstallers wees wat vir nóg meer opwinding vir jou smaakknoppies gaan sorg. #FLAVOUR2024 is dié kosfees waar jy moet wees op #19Oktober.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Dis amper tyd vir #Flavour





