Lees Annelie Botes se laaste rubriekbondel ná haar afsterwe op 12 Desember 2024. Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn en volg op Voetstoots, ’n keur van Annelie se rubrieke tussen 2006 en 2020. Lees meer hier: https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/laastegoed-rubrieke-2020-2024/9781776392278
#niefiksie #AnnelieBotes #Laastegoed #penguin
*ADVERTENSIE
Lees ook: Lees Annelie Botes se Laastegoed





