Daily lotto uitslae vir 14 Augustus 2025
Boerpot: R530 000 uitslae: 12, 16, 19, 21, 29 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,993 op Thursday 14 August 2025.
Boerpot: R530 000 uitslae: 12, 16, 19, 21, 29 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
DURBAN. – Die Accident and Incident Investigations Division (AIID) het bevestig ‘n ligte vliegtuig het by Durban se Noordstrand en die Suncoast-casino neergestort. Lees…
DURBAN. – Die moordsaak teen vyf verdagtes wat beskuldig word van die moord op die kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes en sakeman Tebello “Tibz” Motsoane,…
EUROPA. – Wegholbrande in suidelike Europa het gelei tot die ontruiming van duisende mense en minstens drie sterfgevalle in Spanje, Turkye en Albanië. Lees…
ISRAEL. – Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gesê die onderhandelinge aangaande ‘n skietstilstand in Gasa fokus nou op ’n ooreenkoms om alle…
CURITIBA, BRASILIЁ. – Ses mans en drie vrouens het Dinsdagoggend in ’n ontploffing by ’n plofstoffabriek in Curitiba, Brasilië omgekom. Sewe mense is in…
GAUTENG. – Een persoon is dood en twee is beseer nadat e-hailing-voertuie Donderdagaand deur onbekende verdagtes by Maponya Mall aan die brand gesteek is.…
LOUISVILLE, VSA. – ’n Jong vrou is gisteroggend in Louisville, Kentucky, doodgeskiet terwyl sy met haar kind na ‘n bushalte geloop het. Lees ook:…
Lees Annelie Botes se laaste rubriekbondel ná haar afsterwe op 12 Desember 2024. Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn…
LANCASHIRE, VK. – Die vrou wat Maandag in die Witton County-park in Blackburn, Lancashire, dood is nadat ’n groot tak op haar geval het,…