Geordin Hill-Lewis DA se nuwe federale leier

Lees ook :

Foto: DA

Afgevaardigdes van die Demokratiese Alliansie (DA) het Geordin Hill-Lewis as die party se nuwe federale leier verkies, wat volgens die party ’n belangrike oomblik in sy geskiedenis verteenwoordig.

Hill-Lewis het op sosiale media die afgevaardigdes vir hulle vertroue bedank en gesê hy aanvaar die verantwoordelikheid met nederigheid, dankbaarheid en ’n diepe pligsbesef. Hy het bygevoeg dat die fokus nou daarop sal wees om die DA te bou tot ’n party wat Suid-Afrika kan lei, met die doel om goeie regering te verseker, met burgers te skakel en vertroue in die land te herstel.

“My sincere thanks to all the delegates of the Democratic Alliance for placing your trust in me. I accept this responsibility with humility, with gratitude, and with a deep sense of duty. Today we begin the work of building the DA into a party that can lead South Africa. Our mission will be to govern well for all, connect with every citizen, deliver strength in government and restore belief in our beautiful South Africa! We are building a STRONGER DA for a STRONGER SA”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief