Groot ‘National Shutdown’ glo vir volgende week vir SA beplan

Die betogings sal merendeels in stede wees, teen die stygende koste van brandstof en ander noodsaaklike items. ...

Groot 'National Shutdown' word glo volgende week vir SA beplan
Groot 'National Shutdown' word glo volgende week vir SA beplan foto: MSN

‘n National shutdown word glo vir einde volgende week regoor Suid-Afrika beplan, nadat die EFF bevestig het dat hulle die idee sal ondersteun.

Die betogings sal merendeels in stede wees, teen die stygende koste van brandstof en ander noodsaaklike items.

Die EFF het Dinsdag in ‘n verklaring teen die petrolprysverhoging uitgevaar.

Ten spyte van die regering se verlenging van die brandstofheffing, is die EFF nie gepaai nie, en sal eerder die strate saam met ander national shutdown-organiseerders invaar.

“Die EFF beplan ‘n vergadering om te bespreek hoe ons op hierdie stygende pryse gaan reageer. Ons sal ook oorweeg om betrokke te raak by ‘n national shutdown totdat die koste van petrol verminder is. Dit is vir die tesourie om maatreëls in te stel wat ons brandstofpryse onmiddellik sal verlaag,” volgens die EFF-verklaring an 31 Mei 2022.

Sommige van die leidende stemme agter die national shutdown-idee het ‘n beroep gedoen vir ‘n volledige sluiting van skole en werkplekke. Werkers word ook aangemoedig om vir ‘n onbepaalde tyd tuis te bly totdat die petrolprys daal.

Hulle het Vrydag 10 Junie as hul dag van protes geïdentifiseer.

Bronne: MSN, Twitter, The World News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Arthur Fraser lê aanklagte van R60 miljoen, diefstal en ontvoering teen Cyril Ramaphosa

Ontdekking van vrou se liggaam skok Noord-Kaapse dorp

Ketelmaker dood by Impala-myn in Rustenburg

Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad

Vies inwoners brand sewe klaskamers af

Kyk: Tien sterf toe Maleisiese helikopters bots

Skoliere beseer toe minibustaxi se remme glo faal

Powerball uitslae vir 23 April 2024

Ontbinde liggame van mense en diere in huis ontdek

Bejaarde deur vermeende koperdief beseer

Man doodgeskiet toe polisie reageer op klagte van huishoudelike geweld

Polisie-opleier wat glo verkrag aangehou

Kaapstad verseker daar word gelees

Ambulans gebrand – protesteer binne wet, vra owerhede

Ondersoek ná video van motorfietsongelukstoneel versprei word

ANC confirms tax hikes and changes to fund NHI – DA

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke