KIMBERLEY. – “Wees deel van die oplossing, nie deel van die probleem nie,” lui die spreekwoord.
Help ons om Kimberley se paaie weer rybaar te maak. Ons grafiese span het die volgende drie kenmerke vir ons “Slaggat se gat” ontwerp en ons het julle hulp nodig om een te kies.
Eie aan ons land se demokrasie sal die meerderheid stemme se keuse wen, maar jy staan ook die kans om ’n FiND iT hamper, te waarde van R500, los te slaan.Wikkel ons kies die wenner Maandag, 10 Februarie, om 12:00.
Hoe om te stem?
Gaan na ons Facebookblad hier;
“Comment” watter logo jy kies;
Maak seker jy “like” ons Facebookblad
Die wenner van die R500 hamper word deur ‘n onafhanklike aanlynprogram gekies.