Het jy Pretoria voel skud?

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie

GAUTENG. – Inwoners van verskeie voorstede in Pretoria sê hulle het Donderdagaand, omstreeks18:00, ‘n aardskudding gevoel.

DA-raadslid Elma Nel het ‘n lys verskaf van verskeie woongebiede wat moontlik deur ‘n aardbewing getref is. Dié lys is deur Life Traffic beskikbaar gestel is.

Volcano Discovery het die voorval aangeteken. Dit is egter nog nie deur ‘n Seismologiese Agentskap bevestig nie.

Nuusflits het die Raad vir Geowetenskap vir kommentaar gevra.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief