Hillcrest en Hadison Park gewaarsku teen inbrake

Lees ook :

’n Boodskap wat op WhatsApp aangestuur is, waarsku motoreienaars en inwoners van die buurte Hadison Park en Hillcrest in Kimberley teen inbrake.

Die boodskap waarsku inwoners om soggens tussen 4:00 en 5:00 op die uitkyk te wees vir drentelaars wat motors en huise in die area teiken en inbreek.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App