Het jy die mees romantiese storie? Dalk kan jou storie ’n Romanza-skrywer se verbeelding prikkel, vertel ons dus in die kommentaar.
Sluit in Mei aan by die RomanzaKlub, vir slegs R154 ‘n maand en ontvang twee Romanza-boeke per maand. Jy staan ook die kans om ‘n R1 000 LAPA-geskenkbewys te wen.
Toe, prikkel jou eie verbeelding en voel weer soos die oomblik toe julle twee ontmoet het, deur te lees oor ander romantiese ontmoetings!
*ADVERTENSIE
Lees ook: Romanza – Wou jy al ooit vir Ryan Gosling in lewensgrootte sien?





