Powerball uitslae vir 10 Mei 2024
Boerpotte: PowerBall: R32 miljoen PowerBall Plus: R14 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 09, 21, 33, 43, 44. Powerball: 10. PowerBall Plus: 10, 13, 33, 37, 44. Powerball: 12. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,532 op Friday 10 May 2024.
Boerpotte: PowerBall: R32 miljoen PowerBall Plus: R14 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 09, 21, 33, 43, 44. Powerball: 10. PowerBall Plus: 10, 13, 33, 37, 44. Powerball: 12. Daily lotto:…
POTCHEFSTROOM, NOORDWES. – Sers. Gaogakwe Mabaso, ’n passievolle K9-hanteerder van die SAPD, het ’n lofbewys ontvang terwyl sy brandsnuffelhond, Erin, ’n medalje vir toewyding…
ST. PETERSBURG, RUSLAND. – Ten minste vier mense is dood en ses beseer toe ’n passasiersbus Vrydag in die Moika-rivier vanaf ’n brug in…
NIGERIË. – Prins Harry en Meghan het Vrydag in Nigerië aangekom waar hulle besoek aflê as aanloop tot die Invictus-spele. Die Invictus-spele is tien…
Die Afrikaanse sanger APPEL se nuutste enkelsnit, Heito Potato, word met ope arms deur sy aanhangers verwelkom. Die lied is op alle digitale platforms…
POLOKWANE, LIMPOPO. – ’n Verdagte is Woensdag in hegtenis geneem na ’n beweerde rooftog by ’n algemene handelaar om 15:30 in Polokwane. Volgens berigte…
CATO RIDGE, KZN. – Twee goederetreine het Vrydagmiddag tussen Hammersdale en Cato Ridge ontspoor nadat hulle op dieselfde treinspoor beland het. Die treine was…
REDCLIFFE, KZN. – ’n Motoris het Donderdagaand teen ’n boom gebots tydens ’n beweerde kapingspoging in Oakfordweg buite Redcliffe. Volgens Reaction Unit South Africa…
Die swemmer en televisie-aanbieder, Vanes-Mari du Toit, en haar span het dit reggekry om die Guinness World Record vir swem op die hoogste hoogte…
Lees ook: Tien mense beseer in nog ’n Boeing-vliegtuigongeluk POLOKWANE. – ’n Man is in hegtenis geneem na hy glo tydens ’n sakeroof in…