Hoe kleur jou eetlus en baba beïnvloed

Lees ook :

Is dit die kleur of die lekkerny wat jou honger maak?

Dit is nie per toeval dat die meeste kitskos-restaurante se kleure vir hulle geboue en verpakkingsmateriaal rooi, geel en oranje is nie.

Volgens MedicalExpress.com toon talle wetenskaplike studies die belangrike rol wat kleur op die menslike psige speel. Die studies het gevind dat die kleur rooi ’n persoon se eetlus aanwakker, terwyl geel babas kan laat huil omdat hulle dink hulle is in die son en hulle so die ouer waarsku dat hulle nie daarvan hou nie.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App