Huisfokus: Oranjezicht, Kaapstad

Lees ook :

KAAPSTAD. – Dié huis in Oranjezicht word deur Philip Gullan van Remax verkoop. Huise in Oranjezicht het baie gesog geword, met pryse wat die hoogte inskiet tot R60 miljoen vir ‘n vyfslaapkamerhuis.

Met ses badkamers, ses parkeerareas, ‘n yoga-kamer, ‘n spa, sauna en jacuzzi bied die huis iets van alles. Nie net dit nie, die huis het ook ‘n inloop-wynkamer, ‘n bioskoop, sekuriteit, sonpanele, ondervloerse verhitting en ‘n natuurlik eko-vriendelike swembad. Jy hoef basies nooit die huis te verlaat nie!

Dié eiendom is tans onder aanbod. Sien meer hier.

Foto: Private Property

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief