INDIË. – ‘n Indiese vegvlieënier is dood tydens ‘n vertoning op die laaste dag van ‘n lugskou in Dubai.
Lees ook: Man in kritieke toestand nadat giftige duisendpoot hom byt
Die Indiese lugmag het hulle medelye met die vlieënier se familie uitgespreek.
‘n Ondersoek is begin om die oorsaak van die ongeluk vas te stel.
Bronne: BBC, Fox News, LBC
Lees ook: Man in kritieke toestand nadat giftige duisendpoot hom byt





