Israel teiken Libanon weer ná direkte samesprekings

Lees ook :

Israel teiken weer Libanon ná direkte samesprekings

LIBANON. – Die Israeliese weermag het weer suidelike Libanon aangeval minder as ‘n dag ná die eerste direkte samesprekings in dekades tussen die lande plaasgevind het.

Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

Die Israeliese weermag het beweer hulle het wapenpakhuise in die aanvalle naby Mjadel, Baraachit, Jbaa en Mahrouna geteiken. ‘n Woordvoerder vir die Israeliese weermag het gesê die pakhuise is ‘n oortreding van die skietstilstand en dat dit sal aanhou om “enige dreigement” teenoor Israel te verwyder.

Libanon het nog nie op die aanvalle reageer nie. Niemand is in die aanvalle beseer nie.

Bronne: BBC, CNA, Times of Israel

Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief