Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

Lees ook :

19 mense dood in Israeliese lugaanval op huis in Libanon
19 mense dood in Israeliese lugaanval op huis in Libanon fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel beweer weermag het 3 Hezbollah-leiers en 70 soldate in 48 uur doodgemaak

LIBANON. – Minstens 19 mense, insluitend ses vrouens en vyf kinders, is dood in ‘n Israeliese lugaanval op ‘n huis in Libanon.

Volgens die BBC het plaaslike owerhede gesê die oorledenes was ‘n voormalige skoolhoof en drie generasies van sy familie wat by die huis was. Die plaaslike imam, sheikh Abdo Abo Rayya, en nog twee verbygangers is ook in die aanval dood.

Altesaam 28 mense is oor die laaste 24 uur in Libanon in Israeliese aanvalle dood.

Bronne: BBC, AlKhaleej Today, The Times of Israel

Lees ook: Israel beweer weermag het 3 Hezbollah-leiers en 70 soldate in 48 uur doodgemaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief