Of jy nou ‘n vergadering het of ‘n konferensie, dit sal glad verloop wanneer jy dit by die Horseshoe Inn Kimberley hou. Die Horseshoe Inn Kimberley bied verversings, het geen beurtkrag nie en het al die nodige toerusting om seker te maak alles gaan goed. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan admin@hsinn.co.za vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Die Horseshoe Inn is die perfekte stop vir moeë reisigers