Kaap Verde vir eerste keer in 50 jaar malariavry

Lees ook :

Cape Verde malaria-vry vir eerste keer in 50 jaar
Cape Verde malaria-vry vir eerste keer in 50 jaar

Lees ook: Agnes Setshwantsho se borgaansoek gaan vandag voort

KAAP VERDE. – Die sub-Sahara Afrika-land Kaap Verde is vir die eerste keer in 50 jaar malariavry verklaar. Dit volg na geen malariagevalle in die laaste drie jaar aangemeld is nie.

Kenners het gesê dit is ‘n groot mylpaal. Kaap Verde het jare geneem om hulle gesondheidsisteme te verbeter en gratis toetse aan alle reisigers en migrante te voorsien.

In 2022 is 580 000 mense in Afrika aan malaria oorlede. Dit word gehoop Kaap Verde sal ook ander Afrika-lande inspireer om malariavry te word.

Bronne: BBC, Daily Tribune, Yahoo News

Lees ook: Agnes Setshwantsho se borgaansoek gaan vandag voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief