KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gesê dit is besig met onderhoudwerk by die 487 rioolpompstasies, insluitend 102 langs die stad se kuslyn.
Die onderhoud is om te verseker dat die pompstasies werk en om ‘n skoon strand vir die genot van inwoners en besoekers te verseker.
Bronne: City of Cape Town
Lees ook: Kaapstad se swembaddens word heropen





