Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Sondagoggend is Dustin Poirier se laaste kans om kampioen te word

Dustin Poirier word die ongekroonde kampioen van die UFC genoem. Luister na Bert en Schalk wat sy kanse rakende die naweek se geveg bespreek.