Rubriek: Waarmee hou jy jouself besig?
Iets wat ek al van myself agtergekom het, is dat ek gewoonlik nonsens aanjaag as ek ledig is. Dis vreemd, maar as ek nie…
Iets wat ek al van myself agtergekom het, is dat ek gewoonlik nonsens aanjaag as ek ledig is. Dis vreemd, maar as ek nie…
Het jy al ooit ervaar dat jou kat eendag net verdwyn soos mis voor die son en dan sommer vir ‘n paar dae wegbly?…
Dit is ‘n vraag wat al die afgelope paar maande aan my knaag. Sedert die vrystelling van die fliek The Age of Disclosure verlede…
Ons het by die maatskappy waar ek werk so ’n maand gelede ’n advertensie vir twee poste geplaas. Ons is gevestig in ’n relatiewe…
’n Vriend en medegelowige wat ek al my hele lewe ken, Gerrie van Niekerk, het jare gelede in my restaurant as kelner gewerk. Een…
Ek kyk die naweek ’n fliek op Netflix oor ’n Joodse man en ’n Afro-Amerikaanse vrou wat verlief raak en wil trou. Daarmee saam…
Ek sit en skryf vanaand se rubriek in groot ongemak, met ’n geswelde, geïrriteerde linkeroog. Saterdagaand lê ek en kyk lekker boks op die…
Lank, lank gelede was ek ’n baie aktiewe lidmaat in my gemeente. Ek is nie heeltemal seker nie, maar ek skat ek het vir…
Het jy al die wonderlike ekologiese balans in die natuur gesien? Dis asof alles ingeweef is in een groot geheel, en elke deel het…
Ek weet nie of jy dit al agtergekom het nie, maar baie keer volg kinders dieselfde beroepsrigting as hulle ouers. Jy sien dit gereeld:…