Man wat R70 m. Powerball-boerpot wen wil grafstene vir ouers koop

Lees ook :

Man wat R70 m Powerball-boerpot wen wil grafstene vir ouers koop
Man wat R70 m Powerball-boerpot wen wil grafstene vir ouers koop fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 11 Junie 2024

BENONI. – Die man wat die R70 m. Powerball-boerpot van 31 Mei gewen het, wil grafstene vir sy ouers koop.

Die wenner het die kaartjie by Plus Benoni Mexican gekoop en R15 op die quick pick spandeer.

Hy het gesê hy het dae na die trekking eers besef hy het gewen. Die wenner het gesê sy ouers is ‘n paar jaar gelede oorlede en hy kon nie vir hulle grafstene laat opsit nie. Hy het gesê dit is wat hy nou vir hulle gaan doen.

Bronne: IOL, Youth Village SA, The South African

Lees ook: Powerball uitslae vir 11 Junie 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief