Brekende Nuus
Afrikaans

Martie se ingelegde perskes

images (54)

Bestanddele:

  • 20 perskes, ontpit, geskil en halveer
  • 2,5 liter water
  • 360 ml suiker

Metode:

Bring water en suiker tot kookpunt, maak seker jou suiker is heeltemal opgelos.
Voeg perskes by en kook vir 10 min in die stroop.
Bottel warm.