Brekende Nuus
Nuus

Matriekeksamen begin Dinsdag – kry die rooster hier

Foto: Ter illustrasie

Die 2026 Nasionale Senior Sertifikaat- (NSS) eindeksamen begin Dinsdag 13 Oktober en eindig Donderdag 26 November. Matriekleerlinge regoor die land word herinner om die amptelike nasionale eksamenrooster te raadpleeg en hul voorbereiding daarvolgens te beplan.

Druk hier om vorige vraestelle en antwoordstelle te kry. Die Klas van 2026 word sterkte met die eindeksamen toegewens.

Bron: Departement van Basiese Onderwys – amptelike 2026 NSS-eksamenrooster