Matrikulant Shamiel Paulse van Hoërskool Noord-Kaap

Lees ook :

Shamiel Paulse, wat laasjaar by Hoërskool Noord-Kaap gematrikuleer het, gaan hierdie jaar elektriese ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Hy probeer hierdie vakansie so veel as moontlik ontspan en voorberei vir die jaar wat voorlê.

https://find-it.co.za/2020/01/07/mx2019-northerncape

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App