Medici sê 5 is gedood in Israeliese aanvalle op tente naby Khan Younis

Lees ook :

Medici sê 5 is gedood in Israeliese aanvalle op tente naby Khan Younis fotokrediet: Canva

KHAN YOUNIS. – Volgens medici by die Kuwait-veldhospitaal is vyf Palestynse burgers, insluitend twee kinders, gister dood en verskeie mense gewond ná ‘n Israeliese aanval op tente vir verplaaste mense naby Khan Younis.

Lees ook: Israel ontvang liggaam van Thaise gyselaar

Mediese spanne het gesê twee vrouens, ‘n man en twee seuns, agt en 10 jaar oud, is in die aanvalle dood en 32 mense is by die al-Najaat-kamp gewond.

Volgens die Israeliese weermag het hulle ‘n “Hamas-terroris aangeval” nadat vyf Israeliese soldate gister gewond is.

Bronne: BBC, The National, Times of Israel

Lees ook: Israel ontvang liggaam van Thaise gyselaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief