Motorfiets uit erf gesteel

Lees ook :

Wees op die uitkyk vir ’n wit Honda XR125 L motorfiets. Dit is Vrydagaand 19 April na bewering uit ’n erf in Kimberley-noord gesteel.

Celeste Louw, van Optymistic Bikers Against Abuse-motorfietsklub, sê: “Die registrasienommer van die motorfiets is CCR 413 NC. Dit motorfiets het die ‘patch’ van Optymistic op die voorste modderskerm. ’n Saak nommer is geopen.”

Indien enige iemand inligting oor die motorfiets het moet hulle 071 427 0187 of 053 838 4200 skakel.

Foto van die embleem op die modderskerm.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief