Brekende Nuus
Misdaad

Motoris met koeëlvaste baadjies van polisie gevind

ELDORADOPARK. – Tydens ’n stop-en-deursoek-operasie van die polisie het die beamptes ’n motoris voorgekeer wat vermoedelik polisie-toerusting, insluitend koeëlvaste baadjies, vervoer het. Dié grootskaalse optrede het in Eldoradopark, suid van Johannesburg, plaasgevind as deel van die polisie se verskerpte stryd teen misdaad.

SABC News-verslaggewer Calvin Dludla was op die toneel en het die voorval vasgevang.

Sien video hier:

https://youtu.be/-xjqKkvmZgk?si=pQFqfzxQFF9RMFhV

Bron: SABC Nuus